Stuur e-pos met leƫ ontvanger na ... empty_address_recipient
Hierdie parameter spesifiseer die bestemming vir e-pos vanaf <> wat nie aflewerbaar is nie (tipies, weieringskennisgewings en ander kennisgewings). Sulke pos word standaard na MAILER-DAEMON gestuur.