Sinkroniseer alle skrywe onmiddellik? As hierdie opsie ingeskakel is, sal alle NFS-skrywe deur kliënte vir hierdie uitvoer op die skyf geskryf word voordat sukses aan die kliënt gerapporteer word. Dit is stadiger, maar verseker data-integriteit.
As die opsie gedeaktiveer is, kan skrywe deur NFS-kliënte tot later gebuffer word.
exportfs opsies: sync, async
standaard: ingeskakel (maar gedeaktiveer vir vrystellings van nfs-utils voor 1.0.0)